SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng

Foto Gallery 1

Suid Afrikaanse Jagters en Wildbewaringsvereniging - Springboktak, Brakpan : Webwerf Ontwerp
Suid Afrikaanse Jagters en Wildbewaringsvereniging - Springboktak, Brakpan : Webwerf Ontwerp
Suid Afrikaanse Jagters en Wildbewaringsvereniging - Springboktak, Brakpan
South African Hunter’s and Game Conservation Association - Springbok Branch, Brakpan
Springbok Juniors
SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Springbok Branch, Brakpan

Foto's van ons lede word op hierdie Gallery uitgestal, en word

van tyd tot tyd opgedateer en vervang met nuwes.

Klik op foto om te vergroot...

SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng

Waar om te mik...

Moeilikheid....

SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng
Nr. 0065 - Pieter Cloete by 'n Witblesbok geskiet te Karoo Safaris Cradock distrik.
SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng
Nr. 0064 - Pieter Cloete by 'n Bontebok geskiet te Karoo Safaris Cradock distrik.
SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng
Nr. 0063 - Armand Momberg met sy eerste Wit Blesbok geskiet te Karoo Safaris Cradock distrik.
Nr. 0062 - Armand Momberg met sy eerste Swartwildebees geskiet te Karoo Safaris Cradock distrik.
Nr. 0061 - Armand Momberg met sy eerste Blesbok geskiet te Karoo Safaris Cradock distrik.
Nr. 0060 - Armand Momberg met sy eerste Springbok geskiet te Karoo Safaris Cradock distrik.
Nr. 0059 - Bennie Piek en Benjamin saam by die Blesbok wat deur pa Bennie geskiet is.
Nr. 0058 - Benjamin Piek en Blaine Neu met hulle Blesbokke geskiet met ‘n .243 oor ‘n afstand van ongeveer 120m.
SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng
Nr. 0057 - Okkie van der Nest. Vlakvark, gejag te Mapalasi, Limpopo. 300 Win.
Nr. 0056 - Okkie van der Nest. Rooihartebees, gejag te Mapalasi, Limpopo. 300 Win.
Nr. 0055 - Okkie van der Nest. Blouwildebees, gejag te Mapalasi, Limpopo. 300 Win.
Nr. 0054 - Okkie van der Nest. Gemsbok, gejag te Kuruman. 300 Win.
SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng
Nr. 0053 - Okkie van der Nest. Blesbok, gejag te Kuruman. 300 Win.
Nr. 0052 - Okkie van der Nest, "Bosvarke" gejag te Pivaanswaterval, Noord Natal. 303. 150 gr.
Nr. 0051 - Okkie van der Nest, "Bosvarke" gejag te Pivaanswaterval, Noord Natal. 303. 150 gr.
SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng
Nr. 0050 - Zebra. Geskiet deur Ben Grobler te Marken met kaliber 30.06
Nr. 0049 - Koedoe. Geskiet deur Ben Grobler te Alldays met kaliber 30.06 op 180 meter. Horing lengte 52”.
Nr. 0048 - Vlakvark - Geskiet deur Ben Grobler te Marken met kaliber 30.06. Karkas gewig van 40kg.
Nr. 0047 - Swartwildebees - Geskiet deur Ben Grobler te Standerton met kaliber 30.06 op 80 meter.
Nr. 0046 - Jaques Arnold met Koedoe bul geskiet te Marken.
SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng
Nr. 0045 - Jaques Arnold by ‘n vlakvark geskiet te Marken. Karkas gewig 52kg.
Nr. 0044 - Jaques Arnold met Blouwildebees gejag te Marken.
Nr. 0043 - Jaques Arnold by Zebra gejag te Marken.
Nr. 0042 - Ralie Cloete en Trienie Holloway by vlakvarke gejag te Marken.
Nr. 0041 - Armand Momberg met 'n bosvark, geskiet op die plaas Gezelscap in die Alldays distrik. Kaliber 270, 130 grein.
Nr. 0040 - Gunther van der Linde met sy eerste jagtog die vlakvark geskiet op die plaas Morgenzon, Thabazimbi distrik. Geweer: 222 Sako met 55 grein Hornady punt. Twee jaar eers met CZ airgun geoefen.
Nr. 0039 - Jagter: Jors van der Linde, plaas Morgenzon in Thabazimbi distrik. Geweer: Remington 25-06 Bull Barrel, Hornady 117 grein punt met 48.5 grein 365 kruit. Hartskoot.
Nr. 0038 - Maartin Zimmermann junior met sy eerste bok geskiet saam met pa Maartin en Oupa Maartin Venter. Die Blesbok was geskiet nadat Junior homself eers moes bewys het deur tien uit tien skote op die skietbaan deur die teiken area van 'n papier teiken te kon skiet.
Nr. 0037 - Danie Momberg met ‘n Koedoe bul gejag op die plaas Sanctus Oryx in die Vaalwater distrik. Horing lengte 53 en 51 1/2 . Karkas gewig 203kg. Gejag met kaliber 270 – 130 grein.
Nr. 0036 - Pieter de Beer met 'n Blouwildebees geskiet met 'n 30.06, Sierra Game King rondte, 168 grein. Horings 28 DUIM. Geskiet te Thabazimbi omgewing: Letsibogo Jagplaas.
SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng
Nr. 0035 - Dewan Deysel se tweede bok met 270 kop skoot op 130m op plaas buite Douglas.
Nr. 0034 - Dewan Deysel se eerste bok, 'n koedoebul geskiet op 150m mooi hart skoot.
Nr. 0033 - Devoux Deysel se eerste bok geskiet met 270 op 120 m nek skoot.
Nr. 0032 - Jannie Deysel se eland geskiet met 270 kop skoot op 120m.
Nr. 0031 - Jannie se eerste Gemsbok met boog ( mathews switchback XT ) 125GR Thunderhead punt dubbel long skoot, bok het geval 70m nadat dit geskiet is.
Nr. 0030 - Leonie Jurgens met Rooibok gejag op die plaas Skuinsdrift.Kaliber 7 x 57
Nr. 0029 - Leonie Jurgens met Rooibok gejag op die plaas Skuinsdrift.Kaliber 7 x 57.
Nr. 0028 - Blesbok gejag deur Peter Bohm op die plaas Jakkelskop te Vrede in die Vrystaat.
Nr. 0027 - Rooibok gejag deur Jakes van der Merwe te Dwaalboom.
Nr. 0026 - Koedoe Bul geskiet deur 13 jarige Jan-Hendrik Schutte op die plaas Buffelspoort Game Range tussen Warmbad en Nylstroom. Kaliber gebruik 30-06.
SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng
Nr. 0025 - Bosbok geskiet deur Pieter de Beer met 30 - 06, 168 grein Sierra punt. Afstand 130m
Nr. 0024 - Vlakvark geskiet deur Christo de Beer met 30-06, 180 grein Sierra punt.
Nr. 0023 - Eland bul geskiet deur Pieter Cloete te Karoo Safaris, Cradock distrik gedurende Maart 2009.
Nr. 0022 - Takbok geskiet deur Pieter Cloete te Karoo Safaris, Cradock distrik gedurende Maart 2009.
Nr. 0021 - "Swartwildebees". Swartwildebees geskiet deur Deon Neu te Karoo Safaris, Cradock.
SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng
Nr. 0020 - "Rooihartbees". Theo Boonzaaier met Rooihartbees geskiet te Karoo Safaris, Cradock.
Nr. 0019 - "My Eland". Danie Momberg met Eland koei geskiet te Karoo Safaris Cradock distrik.
Nr. 0018 - "Blesbok". So moet 'n bok geskiet word, wanneer hy sy laaste asem uitblaas moet hy op die middel- mannetjie van die tweespoor paadjie lê.
Nr. 0017 - "Gemsbok". Jagter is Steven Kruger. Bok geskiet te Ellisras Steenbokpan Mapipi jagplaas.
Nr.16a. Bobejaan jag in Heidelberg. Die verskilende camos en mulyi cam klere smelt baie goed saam met die veld.
Nr. 0016 - "Kahalarikamp". Plaas Campspanning distrik Cordonia. Self hout aanry en water is skaars. In die winter (jagtyd) kom lê die koue styf teen jou rug en word die nagte soms lank. Klim styf uit die vere in die oggend.
Nr. 0015 - "Gemsbok" - Jagter Pieter Lourens. Let op hare wat reg op staan wanneer dier vrek. Plaas Reyneke. 7x64.
Nr. 0014 - "Rooibok Ooi" Jagter Charles Cassell .303 P14 174gr 80 meter Naboomspruit.
Nr. 0013 - "Gemsbok" - Jagter Gert Cassell. Plaas Campspanning Distrik Cordonia, 30.06 180grn Sierra Gameking BT. 213 meter
Nr. 0012 - "Springbok" - Jagter Gert Cassell. 30.06, 285 meter uitslag gewig 38kg. Plaas Campspanning distrik Cordonia. Let op na pronk wat oopgaan wanneer dier dood gaan.
SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng
Nr. 0011 - "Gemsbok" - Jagter Charles Cassell. Plaas Reyneke Distrik Hotazel. 303 P14 200grn Nosler 180 meter.
Nr. 0010 - "Koedoe Bul" Jagter is Hannes Kruger. Geskiet te Ellisras - Steenbokpan met 'n 308 180g.
Nr. 0009 - "Vlakvark" Charl Matthysen het die vark geskiet op Marken op 2006-11-21 met ‘n .303 150g op omtrent 60m.
Nr. 0008 - "Bosvark" Jagter Vernon Du Preez. Hilton Collage. 303.165gr.
Nr. 0007 - "Swartwitpens Koei" Jagter Cobus Du Preez. Diepdrift Safaries. 308. 200gr. Warmbad distrik.
SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng
Nr. 0006 - "Rooihart- bees Bul" Jagter Cobus Du Preez. Diepdrift Safaries. 308. 200gr. Warmbad distrik.
Nr. 0005 - "Koedoe Bul" Jagter Cobus Du Preez Jnr.. Diepdrift Safaries. 308. 180gr. Warmbad distrik
Nr. 0004 - "Eland Koei" Jagter Cobus Du Preez. Diepdrift Safaries. 308. 200gr. Warmbad distrik.
Nr. 0003 - "Zebra Hings" Jagter Cobus Du Preez Jnr. Diepdrift Safaries. 308. 180gr. Gejag te Diepdrift Safaries Warmbad distrik
Nr. 0002 - "Rooihartbees" Jagter Holger Klam (links) saam met Professionele jagter Ettiene Coetsee, gejag by Adre Els Safaris in Kimberley
Nr. 0001 - "Eland" Jagter Holger Klam. Gejag te Kimberley te Adre Els Safaris
SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng
Nr. aaaa - "Rooibokram" Jagter Armand Momberg. Plaas Mount Hope, Dwaalboom, Limpopo
Nr. bbbb - "Wit Springbok" - Jagter is Danie Momberg. Gejag op plaas Langkloof - Louis Marais.
SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng
Nr. cccc - "Swartwitpens" Jagters William Hunter en Danie Momberg. Gejag te Gariep, Eco Reserve, Badsfontein, Oos Karoo
SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng
Nr. dddd - "Jong Swartwitpens Bulletjies" Plaas Langkloof, Karoo, Cradock distrik
SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng Na Foto Gallery 2 Na Foto Gallery 2 Na Foto Gallery 2 Na Foto Gallery 2
SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng
Suid Afrikaanse Jagters en Wildbewaringsvereniging - Springboktak, Brakpan : Webwerf Ontwerp

Foto Gallery